Hyeana

Selected for Google Maps and Google Earth

Comments (2)

H.J. van Zyl on May 6, 2010

Jy was gelukkig om so naby aanhierdie hyena te wees om so n mooi foto te neem! Wel ek ry Saterdag en Sondag van volgende week hierdie roete en ek hoop ek is net so gelukkig! Nog n Van Zyl! (Johan) Groete!

AvZyl on May 8, 2010

Wees net eerste die oggend by die kamp se hek uit en jy sal beslis die hayenas op die pad kry. As julle oorslaap in Laer Sabie of Balule sal jy hulle heelnag ook hoor! Geniet die wildtuin! London groete!

Sign up to comment. Sign in if you already did it.

Photo details

  • Uploaded on March 4, 2009
  • © All Rights Reserved
    by AvZyl
    • Camera: SONY CYBERSHOT
    • Taken on 2007/04/22 06:59:56
    • Exposure: 0.008s (1/125)
    • Focal Length: 48.50mm
    • F/Stop: f/3.500
    • ISO Speed: ISO100
    • Exposure Bias: 0.00 EV
    • No flash

Groups