Rustenburg MOTH Hall

Selected for Google Maps and Google Earth

Comments (4)

Stefan Combrinck on July 11, 2013

Sien jy toer lekker rond. Rustenburg was my tuusdorp so 15 jaar gelede. Ek skuif jou pykers 'n bietjie rond .

Daan Prinsloo on July 11, 2013

Asseblief skuif reg Stefan, ek het laas so vinnig daar deurgery dat ek nie goed opgelet het nie, en ek ken Rustenburg nie so goed nie. En met die naamsveranderinge weet ek nie meer aldag nie. Groete.

Stefan Combrinck on July 11, 2013

Gelukkig is Boomstraat nog Boomstraat !

Daan Prinsloo on July 11, 2013

Maar Proes is nie meer Proes nie! Dis nou Johannes Ramokhoase.

Sign up to comment. Sign in if you already did it.

Photo details

  • Uploaded on July 30, 2011
  • © All Rights Reserved
    by Daan Prinsloo
    • Camera: Canon EOS 7D
    • Taken on 2011/07/27 11:46:41
    • Exposure: 0.005s (1/200)
    • Focal Length: 79.00mm
    • F/Stop: f/13.000
    • ISO Speed: ISO160
    • Exposure Bias: 0.00 EV
    • No flash

Groups