Kos vir die siel

Selected for Google Maps and Google Earth

Comments (3)

pauwels ferdi on February 23, 2012

LIKE1 Ja dat mag je wel zeggen Stephan , echt " kos vir die siel " , prachtige foto. Groeten

van vuuren on February 23, 2012

Nog eenmaal

Nog eenmaal wil ek in die skemeraand

weer op ons dorp en by ons dorpsdam staan,

weer met my rek op in die donker skiet,

en luister, en al word ek seer en dof,

hoe die klein klippie ver weg in die riet

uit donker in die donker water plof. Uit Nuwe verse (1954) NP van Wyk Louw

pauwels ferdi on February 24, 2012

Ik vind dit ook een mooie
"" ’n Voël vlieg voor my venster verby, ’n naalddun lyn wat daaroor gly en die glas in twee vlakke sny;

die wêrelde val apart en bly elk in sy enkelheid geskei – ek hierbinne, en daarbuite hy. ""

Sign up to comment. Sign in if you already did it.

Photo details

  • Uploaded on February 23, 2012
  • © All Rights Reserved
    by van vuuren
    • Camera: NIKON D90
    • Taken on 2011/08/19 18:08:34
    • Exposure: 0.002s (1/500)
    • Focal Length: 28.00mm
    • F/Stop: f/2.790
    • ISO Speed: ISO250

Groups