Panoramio is closing. Learn how to back up your data.

Vroegherfs. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blomword vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan.NP van Wyk Louw

Show more
Show less

Photo details

  • Uploaded on February 23, 2012
  • © All Rights Reserved
    by van vuuren
    • Camera: NIKON D90
    • Taken on 2011/08/19 17:52:09
    • Exposure: 0.006s
    • Focal Length: 105.00mm
    • F/Stop: f/9.000
    • ISO Speed: ISO400