World Map South Africa Gauteng Vanderbijlpark
Boathouse on the Vaal River
This photo is selected for Google Earth [?] - ID: 6748525
More photos by Ossewa
Previous
Next
Flag photo:
Photo stats:
Groups:
Photo details: [?]
- Uploaded on December 28, 2007
-
©
All Rights Reserved
by Ossewa -
Extra information
- Camera: NIKON CORPORATION NIKON D40X
- Taken on 2007/12/26 16:13:49
- Exposure: 0.008s (1/125)
- Focal Length: 55.00mm
- F/Stop: f/5.600
- ISO Speed: ISO180
- Exposure Bias: 0.00 EV
- No flash
Comments (3)
H.J. van Zyl, on October 12, 2009, said:
Hallo Ossewa, ek sien op Google Earth dat jy welbekend is met hierdie deel v/d Vaal! Ek wil graag weet of jy bewus is van enige kampgeriewe hierrond, aangesien ons hierrond wil oornag oppad na die Kruger Wildtuin? Groete! Johan Kaapstad (As jy wil,kan jy op enige foto in my fotogallery n boodskap los asseblief)
Translate
Ossewa, on October 15, 2009, said:
Hi Johan, kyk na Koppisol http://www.koppisolklub.co.za/ - ek was nog nie self daar nie.
Kareekloof is baie nice, ek was al daar, en sou dit sterk aanbeveel. Dis in die Suikerbosrand Natuur reservaat, nogal 'n mooi plek: http://suikerbosrand.caravanparks.co.za/
Jy kan kyk na Malonjeni, maar dis 'n game farm, en aangesien julle in elk geval baie wild by Kruger gaan sien sou jy miskien nie hierdie opsie wou oorweeg nie: http://www.malonjeni.co.za/caravan.html
As jy langs die rivier wil wees kan jy kyk na Vaal Streams: http://www.vaalstreams.co.za
Hoop dit help, Goete, Igmar
Translate
H.J. van Zyl, on October 19, 2009, said:
Regtig baie dankie Igmar vir al jou moeite! Ek is seker ek sal regkom! Groete! Johan
Translate