Tweetoringkerk Bloemfontein (the church with two towers)

Selected for Google Maps and Google Earth

Tweetoringkerk Bloemfontein (the church with two towers(

Show more
Show less
Save Cancel Want to use bold, italic, links?

Comments (8)

LBerg on January 26, 2013

Hi Daan,

I need an image of the Two Towers Church for my blog I have to construct for educational purposes. I married there long ago. Can I please use one of your images?

Thank you in advance.

Daan Prinsloo on January 26, 2013

Jip, be my guest.

LBerg on January 26, 2013

Baie dankie and many thanks.

LBerg on January 26, 2013

O ja Daan, ek het in my blog verwys na jou blaai wat die foto's bevat. Sien my blog hier: http://lindadigitalart.wordpress.com/ Dis egter nog nie klaar nie - ek doen 'n Internet Communication graad by 'n Australiese Universiteit en ons werkstuk bevat 'n 'Web-Presence" wat ons moet opstel.

Ek hou van jou foto's.

Dankie weereens en groete tuis en vir ons land.

Daan Prinsloo on January 26, 2013

Dankie LBerg. Is jy by die ANU in Canberra, of waar? Ek was daar in 1975/76 toe ek my Ph.D klaar gemaak het. Heelparty van my 1976 skyfies is op Canberra se GE. Terloops, ek het 'n dogter wat 'n dokter is in Geraldton,noord van Perth.

LBerg on January 28, 2013

Hi Daan, Nee ek studeer deur Open Universities. Canberra soos jy dit ken van 75/76 bestaan nie meer nie. Vandat ons hier gekom het in 2006 tot nou in 2013 is dit ook anders. Nuwe uitbreidings, sentrums ens. Ek ken nie daardie deel waar jou dogter is nie - het op die Internet gekyk en dit lyk mooi.

Daan Prinsloo on January 30, 2013

Ek sal dit glo. Met ons kinders nou daar sal ons dalk ook weer op 'n paar plekke kom.

Daan Prinsloo on January 30, 2013

Die Weskus waar Elmarié-hulle woon (Geraldton) is baie soos die Kaapse Weskus waar haar man (Neil Hofmeyr) grootgeword het. Ons hou maar kontak deur Facebook en die selfoon, want hulle is nog nie op Skype nie. Ek het ook maar self die gebied ge-Google. As jy na Canberra se foto's op Google Earth kyk, sal jy (dalk) 'n paar sien wat ek in 1975 afgeneem het en onlangs opgelaai het. Groete Daan

Sign up to comment. Sign in if you already did it.

Photo taken in Bloemfontein Central, Bloemfontein, 9301, South Africa

Photo details

  • Uploaded on March 25, 2012
  • © All Rights Reserved
    by Daan Prinsloo
    • Camera: Canon EOS 7D
    • Taken on 2012/03/21 15:14:20
    • Exposure: 0.010s (1/100)
    • Focal Length: 47.00mm
    • F/Stop: f/13.000
    • ISO Speed: ISO100
    • Exposure Bias: 0.00 EV
    • No flash

Groups