The Western Cape Provincial Administration Building, "Zille Tower" (4 Dorp Street) on the cover of the book "Hannes van der Merwe. Argitek & Skrywersvriend", by J.C. Kannemeyer.

Small photos are not selected for Google Earth or Google Maps [?]

Comments (2)

Hans R van der Woude on September 2, 2013

"Hannes van der Merwe, argitek en skrywersvriend", by J.C. Kannemeyer; Pretoria 2006.

Hans R van der Woude on September 8, 2013

Met die "groot vyf" wolkekrabbers in die stadskern wysig Hannes van der Merwe saam met ander, in die jare sestig en sewentig, die luglyn van Kaapstad: die Naspers-gebou, die Cartwright-hoekgebou, die uitbreiding aan die kantore van die Kaaplandse Provinsiale Administrasie se gebou, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Kaapstadse Burgersentrum (vandag die Unistad-hoofkantoor). Maar Hannes van der Merwe is veel meer as bloot argitek. Hy was jare lank betrokke by die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en die Raad van Trustees van die Suid-Afrikaanse Kunsmuseum en het selfs op sy dag 'n bietjie toneel gespeel. Een van die boeiendste fasette van sy lewe is sy vriendskap met belangrike skrywers en joernaliste - Boerneef, D.J. Opperman, Piet Cillie en Izak de Villiers - waaroor daar in hierdie boek meer vertel word.

Sign up to comment. Sign in if you already did it.

Photo taken in Cape Town City Centre, Cape Town, South Africa

Photo details

  • Uploaded on September 2, 2013
  • © All Rights Reserved
    by Hans R van der Woude

Groups