Panoramio is closing. Learn how to back up your data.
Hennie Botha
51
photos
29
on Google Maps
views

Hennie Botha's conversations

your own quads, or do they hire them out there?

Baie interessante foto. Soos twee verliefdes. Wie het die naam gekies?

Johan

Dit is ons eie quads maar in Upington is daar 'n plek wat quads verhuur. Dit is 'n ongelooflike ondervinding ons het dit al drie keer gedoen Groete Hennie Klerksdorp

Cecil

Ons was nou al drie keer op Riemvasmaak. My gesin geniet dit baie. Ons is gewoonlik 5 - 7 gesinne wat gaan. Die plek bekoor 'n mens werklik. Een van my vriende het een aand daar gesê" Hennie ek dink nie 'n mens kan nader aan jou skepper kom as hier nie. Kontak my by hb@westvaal.co.za en kan vir jou nog foto's stuur as jy wil sien. Groete Hennie

Sunset at Riemvasmaak

Kleinbegin is a little shop at Riemvasmaak. This is the only shop in this Town

Perdepoort at Riemvasmaak

Bushman at Riemvasmaak

This swimingpool gets his water from the Hot Spring. People beleaf this water can heal sickness

After a long warm day in the Desert there is nothing beter then this pool at the Hot Springs Riemvasmaak

« Previous1234Next »

Friends

  • loading Loading…

 

Hennie Botha's groups