This is how your name and profile photo will appear on Panoramio if you connect this Google+ account.
You cannot switch to a different account later.
Learn more.
Dit is ons eie quads maar in Upington is daar 'n plek wat quads verhuur. Dit is 'n ongelooflike ondervinding ons het dit al drie keer gedoen
Groete Hennie Klerksdorp
Ons was nou al drie keer op Riemvasmaak. My gesin geniet dit baie. Ons is gewoonlik 5 - 7 gesinne wat gaan. Die plek bekoor 'n mens werklik. Een van my vriende het een aand daar gesê" Hennie ek dink nie 'n mens kan nader aan jou skepper kom as hier nie. Kontak my by hb@westvaal.co.za en kan vir jou nog foto's stuur as jy wil sien.
Groete Hennie
Hennie Botha's conversations
your own quads, or do they hire them out there?
Baie interessante foto. Soos twee verliefdes. Wie het die naam gekies?
Johan
Dit is ons eie quads maar in Upington is daar 'n plek wat quads verhuur. Dit is 'n ongelooflike ondervinding ons het dit al drie keer gedoen Groete Hennie Klerksdorp
Cecil
Ons was nou al drie keer op Riemvasmaak. My gesin geniet dit baie. Ons is gewoonlik 5 - 7 gesinne wat gaan. Die plek bekoor 'n mens werklik. Een van my vriende het een aand daar gesê" Hennie ek dink nie 'n mens kan nader aan jou skepper kom as hier nie. Kontak my by hb@westvaal.co.za en kan vir jou nog foto's stuur as jy wil sien. Groete Hennie
Sunset at Riemvasmaak
Kleinbegin is a little shop at Riemvasmaak. This is the only shop in this Town
Perdepoort at Riemvasmaak
Bushman at Riemvasmaak
This swimingpool gets his water from the Hot Spring. People beleaf this water can heal sickness
After a long warm day in the Desert there is nothing beter then this pool at the Hot Springs Riemvasmaak