Hendrik van den Berg
478
photos
420
on Google Maps
views

Hendrik van den Berg's conversations

Ek hou van dié een; GE wil ook nie my Loftus foto aanvaar nie - seker 'n klomp Stormers!

Mooi plek; ek gaan more daar verby.

Die N1 was gesluit vir 24h (in die week) - dit was nag!

Sal uitkyk daarvoor. Is jy betrokke by dié gedeelte se bouery (of SANRAL?). Ek het ook twee lateres geplaas na die brug opgesit is. Dis feitlik voor my huis.

This stretch of the coast has a fascinating history. The ship La Fortuné was wrecked en route from Mauritius to France with 410 men on board in 1763. A few kilometres further along in a westerly direction, lies the private resort Kanon, named after the cannons which came off the Le Fortuné shipwreck, salvaged by the Johnson family who own a hiking hut, holiday homes and a Guesthouse - Cape Vacca.

Ja, die verkeer is baie erg met al die verbouings en verbeterings.

Hallo Hendrik Ja, ons bly langs die snelweg waar die nuwe staalbrug vir die waterpype opgerig is en dit lyk nogal goed wat op ons nasionale paaie en snelweë gebeur. Daan

Nou het ek alles gesien! Voel nou so geïnspireerd dat ek self ene opgelaai het. Sien http://www.panoramio.com/photo/32857049

Hallo Hendrik! Onthou om na one and only traffic light te kyk!

Friends

  • loading Loading…

 

Hendrik van den Berg's groups