Fanie Gous
Best photos All photos
photos
on Google Maps
views
« Previous12345678...1617Next »

Fanie Gous's conversations

Beste Mr Van Vuuren,

Ons het een van u foto's op Panoramio raakgesien en wil dit baie graag op 'n wynetiket vir Sawrtland wyn gebruik. Sal u so gaaf wees om my asseblief dringend te kontak op 021 8658100 of lise@originwine.co.za. Groete, Lise

Baie dankie Fanie net gedink jy sal dalk weet. Moet seker maar wees dat Hans & Herbie hier aan hule einde gekom het, Ja dit is beslis wonderwêreld die, gaan terug vir die hoeveelste keer. Groete en ek geniet jou fotos baie, dit is baie werk wat jy hier ingesit het met al die GPS ko-ordinate ook. Baie dankie vir die deel van dit. Jesse

♥♥♥♥♥♥♥♥♥ great work!!!!! ♥♥♥♥♥♥♥♥♥...... ★★ FAV/LIKE ★★ ......... greetings from Romania *vterezia

Prachtig Fanie, wat heb je weer mooie foto's geplaatst. Kunnen we veel zien van je mooie land.

Groeten vanuit Nederland,

Jenny

Splendid view, dear Favorite Photographer - Like and Fav!

Thanks Fanie. Swakop is a lovely town - I learned to skydive there! ;)

Ek het sowaar jou vriendelike kommentaar misgekyk! Groot ekskuus en baie dankie vir jou positiewe opmerkings Jesse. Jip, ons bly in n fantastiese land. Iemand het die opmerking gemaak dat onsn wonderlike geheim bewaar. Maar as ons land te bekend raak, gaan ons die geheim verloor! Groetnis. Fanie

Thank you for your kind comments maasbanker. Unfortunately I cannot answer your question. I am from Swakopmund in Namibia and not at all familiar with lovely False Bay. Greetings and happy fishing! Fanie

Pretty view. Very nice photograph.

LIKE + FAV.

Friendly greetings.

Bogdan

Atlantic Ocean with a boat on the horison and buildings of Swakopmund in the foreground. Greetings from Namibia.

« Previous12345678...4647Next »

Friends

  • loading Loading…

 

Fanie Gous's groups