Panoramio is closing. Learn how to back up your data.
A.Gunthorp
19
photos
10
on Google Maps
views

A.Gunthorp's conversations

Hi Jaco,

My naam is Etienne. Ek is 'n ou skool vriend van Werner. As ek na die foto kyk dan wil wil dit vir my lyk soos Dries wat met sy rug na die kamera toe staan?

Ek het op die foto afgekom toe ek besig was om die plaas te soek op Google Earth. Ek wil oor die plaas gaan vlieg as ek Limpopo Valley toe vlieg volgende keer.

A. Gunthorp is een van my kollegas wat 'n password het vir Panoramio want ek het nog nie een nie.

Laat weet my as jy kan of ek reg is.

Friends

  • loading Loading…

 

A.Gunthorp's groups