Panoramio is closing. Learn how to back up your data.
Tillie Coetzee
611
photos
572
on Google Maps
views
None

Tillie Coetzee's conversations

Jacques ek het die foto nie in die kabelkar geneem nie. Ons was alreeds buite die karretjie maar daar is baie naby vensters waar mens uitklim en ek het die foto's daardeur geneem. Ek het 2 presies dieselfde fotos op dieselfde plek geneem en hulle is 23sekondes uitmekaar dink ek maar op die ander foto is geen teken van die geel kol nie. Rapport het altwee die fotos onder mekaar gehad in hulle koerant. Een ding weet ek en dit is dat dit 'n baie snaakse verskynsel is.

Piet was famous for his interest in prostitutes?

Ons moet al die goed afneem, om eendag vir ons kinders te wys dat daar staal in Afrika was. Voordat die skroot yster diewe alles weg dra.

This photo was taken without me knowing this person will be part of it. I was taking this photo while my husband was driving and there was no place to stop and to me the view was spectacular!!

The historical bridge over the Keur River near the foot of the pass has lovely stone work and graceful lines and was built by Charles Michell.

The historical bridge over the Keur River near the foot of the pass has lovely stone work and graceful lines and was built by Charles Michell.

Ek sal moet kom kyk. Lyk lekker. Pure plaas.

Very beautiful church, i like it!

Beautiful church

LIKE

cheers-j.C

« Previous123Next »

Friends

  • loading Loading…

 

Tillie Coetzee's groups